Oop kastrasie

Landbouweekblad - - Lbw | Vra Vir Faffa -

■ ’n Skerp mes of skal­pel word ge­bruik om die skro­tum mee oop te sny. Die teel­bal­le word dan met ’n kas­treer­tang af­ge­knip, wat die bloed­va­te ook toe­knip. Dit is be­ter om ’n kas­treer­tang as ’n mes te ge­bruik.

■ Dit is ’n pyn­li­ke me­to­de en is ge­neig om tot in­fek­sie te lei.

Die ge­bruik van ’n Bur­diz­zo ty­dens kastrasie is ’n bloed­lo­se me­to­de en lei sel­de tot in­fek­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.