Landbouweekblad

Kort skrotum-metode

-

■ Rubberrekk­ies word gebruik om die teelballe in die buikholte te hou en te keer dat hulle in die skrotum afsak.

■ Hierdie metode lei tot onvoldoend­e temperatuu­rregulasie in die teelballe.

■ Dié metode word glad nie aanbeveel nie omdat dit die risiko inhou dat die teelballe kankeragti­g kan raak. Dit is ook nie ’n metode wat ’n onvermoë om te kan teel of voortplant, waarborg nie.

Onvoldoend­e kastrasie kan veroorsaak word indien enige van die bogenoemde metodes nie doeltreffe­nd toegepas word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa