Landbouweekblad

KORTOM

-

’n Opbrengs van 4,4374 ton/ha (soja) en 9,5 ton/ha (mielies) het mnr. Bernard Rabé van Fochville as dubbele wenner laat uitstaan in die westelike streek van die DuPont Pioneer Weeg-en-Wenkompeti­sie. Hy kyk noukeurig na sy grondprofi­el en dien kalk volgens ’n afwisselen­de skedule toe. Buiten ál hoër opbrengste is doeltreffe­nde bemarking die belangriks­te wapen van graanboere.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa