Landbouweekblad

VERSKEIE KULTIVARS, EEN HANDELSMER­K

-

Cripps Pink-appels, die oorspronkl­ike kultivar wat onder die Pink Lady-vaandel bemark is, het in 1973 ontstaan nadat die Australies­e navorser John Cripps Golden Delicious en Lady Williams-appels suksesvol gekruis het.

Deesdae is Rosy Glow die meer gesogte Pink Lady-kultivar. Dié mutasie van Cripps Pink het ’n meer intense pienk kleur en ’n beter smaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa