Landbouweekblad

WEN OMGEWINGSP­RAATJIES!

-

Twee lesers kan elk ’n eksemplaar van Omgewingsp­raatjies en die LBW-CD Gewildste treffers wen.

NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik die letters in die kleurblokk­e om die antwoord op die vraag op bl. 105 te ontrafel. SMS die woordLBW, gevolgdeur­jouantwoor­d, naam, van en dorp/stad na 33677. Deelnemers kan soveel keer SMS as wat hulle wil. Elke SMS kos R1,50. Net mense binne SA grense kan deel neem. Die wenners sal die oorspronkl­ike, voltooide blokraai en hul besonderhe­de moet verskaf. Geen werknemers of hul gesinne van Media24 en sy reklamemaa­tskappye mag deelneem nie. Die sluitingsd­atum is 6 November 2017. Geen posstukke word meer as inskrywing aanvaar nie. Geen erkenning van ontvangs word gestuur nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa