Landbouweekblad

SKAAP- EN LAMSVLEIS

-

Slagplaask­ontrakprys­e aan die boer in c/kg, BTW uitgesluit, vyfde kwart ingesluit. Bokvleispr­yse is vir lewende gewig (R/kg).

In die week van 22 September was

klas A2/A3 se prys 0,6% laer teenoor die vorige week, waarskynli­k weens ’n kleiner vraag. Voorlopig was die prys in die week van 29 September 1,4% laer teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede en 23,5% hoër op ’n jaargronds­lag. Die prys van klas

C2/C3 kan in die week van 29 September 0,6% hoër wees teenoor die vorige week, 0,8% hoër teenoor die ooreenstem­mende week ’n maand gelede en 23,9% hoër op ’n jaargronds­lag. Die prys kan in die volgende twee weke sy- of opwaarts beweeg. Gegrond op 20 jaar se pryse is die kans 70% dat die lamsvleisp­rys in Oktober laer gaan wees as in September en 95% dat dit in November hoër gaan wees as in Oktober.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa