IN ’N BLIK

Landbouweekblad - - Lbw -

HOOP UIT HOOPSTAD. ’n Be­sen­ding van 20 vrag­mo­tors van La­bu­con Ver­voer, elk ge­laai met 35 ton mielies, staan ein­de Sep­tem­ber ge­reed om droog­te­hulp van­uit Hoopstad te gaan af­laai in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. Met druk­tyd het mnr. Bur­re Bur­ger van V­re­den­dal se droog­te­hulp­pro­jek reeds 387 vrag­mo­tors vol voer na be­hoef­ti­ge boe­re­ge­meen­skap­pe uit­ge­stuur, en hy be­oog om van­dees­week 100 vrag­mo­tors in een be­sen­ding uit P­re­to­ria te stuur. Vol­gens mnr. Paul La­bus­cag­ne van La­bu­con het sy 20 vrag­mo­tors in dié hulp­sen­ding al­te­saam 57 000 km af­ge­lê. Be­soek sy web­werf, www.droog­te­hulp.co.za, om uit te vind hoe jy kan by­dra.

FOTO:LEROUXERASMUS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.