Landbouweekblad

SAAIBOERDE­RY

-

Mnr. Bernard Rabé van Fochville is eintlik ’n grondboer wat die grondprofi­el met ’n valkoog dophou. Hy dra vanjaar die kroon wat soja- én mielie-opbrengs betref in DuPont Pioneer se Weeg-en-Wen-kompetisie. Lees die artikel op bl. 34.

 ?? FOTO: JOHAN NORVAL ??
FOTO: JOHAN NORVAL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa