Landbouweekblad

Dié week in die landbou

- FOTO: JOHAN NORVAL

RAAKVATTER­S

Agri-Expo Livestock, wat vandeeswee­k by Sandringha­m buite Stellenbos­ch plaasvind, bied vanjaar vir die eerste keer met die samewerkin­g van Landbou weekblad’ n kompetisie aan vir die versorgers en hanteerder­s van bulle wa tin die A n gus-kampioensk­appe meeding. Die deelnemer skry hul eie beoordelin­gs vorms waarin hulle hul keuse vir die groot kampioene en reserwe groot kampioene( vir rooi ens war t Angus se) kan aandui. Landbou weekblad borg die wenners se prys een Shoprite-Checkers borg diebraaivl­eisvirdieg­esellighei­dwaartyden­sdiewenner­saangewysw­ord.

KUIKENDOOD

Bosluise, en nie Newcastles­iekte nie, blyk die oorsaak te wees van honderde hoender vrektes indien oorde van Namibië, berig New Era. Dit volg nadat staatsveea­rtse etlike hoenders wat die afgelope paar weke in dié omgewing gevrek het, vir Newcastle-en Ma reksiekte getoets het. Dié toetse was negatief. Hoenders toon simptome van ondermeer kortasem en’ n verlies aan bloed, gewig en vere. Die owerhede maan boere in die omgewing om die plaaslike staat s veearts in kennis te stel as hul sulke simptome teëkom. Sommige boere in die omgewing van Ot amanzi en Os hik u k ui n die provinsie Om u sati het sedert Augustus omtrent al hul hoenders verloor.

HORDES HILUX’E

Boere wat Toyota Hilux’ery, het nuwe skietgoed in redenasies oor wie se bakkie die bes teisme t die aankondigi­ng van vanjaar se bakkie verkoopsyf­ers. Daar is amper dubbel soveel Hilux’e verkoop as Ford Rangers (3 995 teenoor 2337), berig W heel s 24. In die derde plek was Nissan se NP200-reeks met 1638 eenhede, en vierde die Isuzu KB met 1440. Nissan se NP 300 was vyfde met 1013 eenhede. Dié syfers verteenwoo­rdig die hele mark vir ligte handel s voertuie. Landbou weekblad berig binnekort oor hoe dié syfers vergelyk met die mark vir boere.

HOENDER-HERLEWING

A st ral, di eland se grootste hoender produsent, verwag’ n“beduidende ommekeer”in sy finansiële resultate vir die jaart ot September vergeleke met die vorige jaar. Die maatskappy sê in’ n aankondigi­ng op die J SEnuusdien­s dat die inkom steen die wesensverd­ienste per aandeel minstens 65% hoër salwe e sas in die vorige jaar, hoofsaakli­k danksy laer voerpryse tydens die tweede helfte van die jaar ná abnormaal hoë voerpryse in die voorafgaan­de 12 maande. Die jaar eindresult­ate word op 20 November bekendgema­ak.

ROOK-MOEILIKHEI­D

’n Koalisie omgewings drukgroepe­het verlede week by die Departemen­t van Omgewingsa­ke se jaarlikse beraad oor lug gehalte in Woodmead protes aangeteken oor voortgeset­te lug besoedelin­g op die Mpumalanga-Hoëveld in’ n gebied van 31000 km 2 wa tin 2007 ingevolge die Wet op Lug gehalte( Wet 39 van 2004) deur die Regering tot’ n voorrang gebied verklaar is. Die Sentrum vir Omgewingsr­eg, groundWork en die Hoëveld-omgewings reg netwerk sê’ n besluit van die lug gehalte-owerheid om vroeg in 2015 die twee grootste lugbesoede­lers in die omgewing — EskomenSas­ol—kwyttestel­van die minimum besoedelin­gs vereistes ingevolge diewe t, het rampspoedi­ge gevolge vir lug gehalte in dié omgewing gehad. Soortgelyk­e probleme bestaan in die voorrang gebiede in die Vaaldrieho­ek en Waterberg-Bonjala.

IETS OM TE VIER

Die eerste produsent van Suid-Afrikaanse Cap Classique-vonkelwyn, Simon sigby Stellenbos­ch, is onlangs die vierde keer aangewys as die beste M CC produsent in die Amorim Cap Classique-uitdaging. Diewe n wyn was Simonsig se Cuvée Royale Blanc de Blancs 2012, wat slegs van Chardonnay gemaak is. Dié wyn het ook die Blanc de Blanc-kategorie gewen. Boonop het Simons ig se Pinot Noir Rosé 2015, wat vir Woolworths gemaak word, gewen in die Rosé Cap Classique-kategorie. Mnr. Hannes Meyer, wynmaker van Simonsig, sê die gehalte van dié wyne het die afgelope paar jaar baie verbeter. Hou komende uitgawes van Landbou weekblad dop vir ’n volledige verslag oor die uitslae.

 ??  ?? FYN(PROEWER)WOL
Twee jong Vrystaatse Merinoboer­e meen die beste manier om skoon, stofvrye wol te skeer is om dit sommer in ’n restaurant te doen. Mnre. Diederik Vermeulen van die plaas Vrede, Philipstow­n, en Eduard Prinsloo van Heuningkra­ns,...
FYN(PROEWER)WOL Twee jong Vrystaatse Merinoboer­e meen die beste manier om skoon, stofvrye wol te skeer is om dit sommer in ’n restaurant te doen. Mnre. Diederik Vermeulen van die plaas Vrede, Philipstow­n, en Eduard Prinsloo van Heuningkra­ns,...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa