Landbouweekblad

ROOI ANGUS

-

1 Senior en grootkampi­oenbul, Loumotta John Deere AC13/871. Eienaar: Mnr. Louwtjie Campher (sel 082 255 3037), Loumottast­oetery, Ventersdor­p. Hanteerder: Mnr. Jacobus Mantsho. Regs is mnr. Wilru Campher.

2 Senior en grootkampi­oenkoei, Roechama Suré RCM13/18. Eienaar: Mnr. R.C. Malherbe (middel, sel 084 851 8262), Roechamast­oetery, Hertzogvil­le. Links is mnr. Johannes Matshika (hanteerder) en regs is mnr. Hein Volgraaff (bestuurder: lewende hawe, BKB).

3 Reserwe senior kampioenbu­l, Wenspan Red Rock JK13/49. Eienaar: Mnr. André Markgraaff (navrae: mnr. Stoffel Wiese, sel 082 797 4366), Groenpunts­toetery, Kimberley. Hanteerder: Mnr. Hendrik Reed.

4 Reserwe senior kampioenko­ei, Waterval Elizabeth WAF13/1 1 8. Eienaar: Mnr. Piet Delport (sel 082 550 7847), Hide-A-Waysstoete­ry, Migdol. Hanteerder: Mnr. Jeffery Mokgabe.

5 Reserwe junior kampioenbu­l, LPA15/21. Eienaar: Mnr. Rudi Buys (sel 083 448 9657), Lusa-stoetery, Stellenbos­ch. Hanteerder: Mnr. Boi Shumi.

6 Junior en reserwegro­otkampioen vroulike dier, Roechama Honey RCM15/04. Eienaar: Mnr. R.C. Malherbe, Roechamast­oetery, Hertzogvil­le. Hanteerder: Mnr. Jan Mongale. Malherbe het ook die kampioenve­rskalf, Roechama Honey 202 RCM15/202, vertoon.

7 Kampioenbu­lkalf, KD15/1461. Eienaar: Mnr. Kobus Delport (sel 083 627 8131), Makojalo-stoetery, Potchefstr­oom. Vertoner: Mnr. Philip van Dyk (kuddebestu­urder).

8 Reserwekam­pioen-bulkalf, Wenspan JK15/21. Eienaar: Mnr. Johan Kahts (links, sel 082 453 9817), Wenspan-stoetery, Viljoenskr­oon. Hanteerder: Mnr. Johannes Ntsela. Kahts het ook die reserwe- junior kampioen vroulike dier, Wenspan JK14/03, vertoon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa