Landbouweekblad

Dié week in die landbou

-

VETWOL BARS UIT SY NATE!

QuinnMorga­n(2),sepa,mnr.MatthewMor­ganvandiep­laasVentno­rindiedist­rik Tarkastad,wasstomges­laantoehyl­aatinOktob­erdiehoogs­tevetwolpr­ysvan diéseisoen—R200perkil­ogramvirtw­eebaleAH-wolvan17,0mikron—met’n 73,8%-skoonopbre­ngsbehaalh­et.Net’nweeklater,opdievolge­ndeveiling,is diérekorde­gterverple­ttertoemnr­e.JohnenJame­sMillervan­WinstonFar­ms, distrik Cathcart, sewe bale BFY-wol van 17,1 mikron met ’n 74,8%-skoonopbre­ngs virR202,90verkooph­et.DieMillers­wasonderdi­eboerewati­nAugustusd­uisende hektaar in ’n verwoesten­de veldbrand verloor het. FOTO: JALE DU PLESSIS

SOJA WEN VELD

Ondanks die lae mielieprys­e en reuse oordragvoo­rrade, het somersaaib­oere aangedui hulle wil aanplantin­gs in die geheel met 1% tot 4,03 miljoen hektaar uitbrei. Di tis volgens die Nasionale Oesskattin­gskomitees­e gewone Oktoberver­slag oor boere se voornemens om te plant. Weens die lae prys van witmielies­beoog boere klaarblykl­ik om dit met geelmielie sen oliesade, veral sojabone,te vervang. Na verwagting gaan 720 000 ha sojabone (25% meer as verlede jaar) geplant word, 1,07 miljoen ha geel mielies (8% me eras verlede jaar) en 665 500 ha sonneblomm­e (5% meer as verlede jaar ). Totale mielie aanplantin­gs kan met 6% tot 2,47 mil- joenhektaa­rdaal,waarvanwit­mielies 1,4 miljoen hektaar beloop (15% minder asverledej­aar).

SÓ GAAN DIT REËN

’n Bogemiddel­de totale reënval, meer reëndae as normaalweg en koeler middae(ondermeer in die tyd wanneer die midsomer droogte gewoonlik toeslaan ), is die jongste voorspelli­ng vir die komendesom­er saaityd, sê mnr. C o bus Olivier van die SA Weerdiens in sy jongste klimaat vooruitsko­uing. Bogemiddel­de reënval word in die vroeë somer( November tot Januarie) verwag, met meer gereelde reënbuie van 10 m mof meer. Soortgelyk­e toestande word voorspel in die mid-somer( Desember tot Februarie) en laatsomer( Januarie tot Maart ), met minder gereelde buie a sin die eerste deel van die seisoen. Warmer toestande as gewoonlik word van November tot Januarie in die grootste deel van Suid-Afrika verwag. Nader aan die m id-en laatsomer dui vooruitsko­uings modelle o plaer middag temperatur­e danksy’ n toename in reënweer.

VRYE MARK VERBAAS

Die private sektor i seks pone n sie el meer doeltreffe­nd wat grondhervo­rmingbetre­f as die Regering, sê mnr. Om r i van Z yl, uitvoerend­e direkteur van A gr i SA. Hy het op die bekendstel­ling van Landbou weekblad, Agri De vel op ment Sol ut i onse nA gr i SA se grond oudit gesê die staat bestee jaarliks R22,2 miljard aan grondhervo­rming en het 124000 begunstigd­es opsy databasis. A gr i SA se bedryf s organisasi­es het afgelope boekjaar R 313 miljoen aan hervorming­s projekte bestee en 104 710 ontwikkele­nde boere gehelp. As die Regering R 40 miljoen per jaar vir vyfjaar aan A gr i SA se ontwikkeli­ngs model toestaan, kan daarin die eerste jaar R 2 miljard deur die onderskeie finansieri­ng s modelle gegenereer word om nuwe boere te ontwikkel en hervorm ingaan te help. Sien ook bl .15.

KORING-DEURBRAAK

Die reuse koring gen oom, wat me eras vyf keer grot eras’ n enkele menslike gen oom is, is uiteindeli­k ontsyfer .’ n Artikel op die webwerf www. nature. com beskryf die broodkorin­g gen oom as die“Mou n t Everest van gewasKorin­g is hek saploïed, wat beteken dat dit ses kopieë van elk van sy sewe chromosome het, vergeleke met die menslike gen oom, wat twee kopieë van 23 chromosome het. Dit het tot gevolg dat die koring gen oom 16 tot 17 miljard D NS-letters méér bevat. Boonop is 80% daarvan herhalende volgordes. Dít het een van die span van ses gen oom kundigeswa­t die gen oom ontsyfer het, laat opmerk di tis soos om’ n legkaart met groot stukke blou lugte probeer bou. Die ontsyferin­g van die koring gen oom kan telers help om koring ly nete ontwikkel wat beter weerstandb­ied teen siektes, klimaatsve­randeringe n ander strestoest­ande.

DRANK-VETERAAN

’n Voormalige besturende direkteur van S ABM i l l e r Afr i c a is die nuutste toevoeging tot Distel l se direksie, het dié maatskappy via die J SE-nuusdiens aangekondi­g. Mnr. Mark Bowman, wat ook in die direksies van T i g e r Brand s, Dis c h e me nM r Pr i c e dien, i s’ n veteraan van drank bemarking in ontluikend­e markte. Hy was al ondermeer die besturende direkteur van S AB se koeldrank-afdeling AB I en die Poolse brouery Kom pan i a Pi w o wars k a, en het verskeie sleutelpos­te in SA Beer e nA p pleti se r beklee. Hy moes met AB In B e v se oorname van S AB sy pos as besturende direkteur van laasgenoem­de ontruim.

PSG GAAN ONTSOUT

Die beleggings maatskappy P SG het onlangs deur sy filiaal En erg y Partner ’nopsiebedi­ngop’n50%-aandeelin’n water-ontsouting s maatskappy, berig Bus i nes s D a y. Die opsie op die helfte van G ra ham T ek van die Strand volg nadat die Stad Kaapstad in Augustus die eerste tender uitgereik het om 500 miljoen liter water uit ontsouting s aanlegte te verkry. Dit sal sowat tien weke duur om di taan te lêe n die aanleg kan 3 miljoen kiloliter varswater perd ag lewer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa