Landbouweekblad

430%

-

Daar is ’n verskil van tot 430% in die jaarlikse melkproduk­sie per koei tussen die wêreld se hoëinkomst­elande en lae- en medium-inkomstela­nde, het dr. Okeyo Mwai, hoofwetens­kaplike by die internasio­nale instituut vir lewendehaw­enavorsing (Ilri) in Kenia, op die Afrika-suiwelkonf­erensie (Afda) in Boksburg gesê. Hy sê Afrika se melkbedryf moet doeltreffe­nder en meer klimaatsli­m word en volhoubare praktyke omhels.— Carien Kruger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa