Landbouweekblad

43 miljoen

-

Suid-Afrika se uitvoer van suiwel kan suiwel-invoer vanjaar met tot 43 miljoen liter (op ’n melkekwiva­lentgronds­lag) oortref, indien die neigings van die eerste nege maande voortduur. Van Januarie tot September is 72 676 ton suiwelprod­ukte na Suid-Afrika ingevoer. Dit is 63% meer as in die ooreenstem­mende tydperk verlede jaar. Oor dieselfde tyd is egter 133 634 ton uitgevoer, wat 3% meer is as in 2016.

— MPO Melkbullet­in

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa