Landbouweekblad

37

-

Die gemiddelde ouderdom van die tien boere wat onlangs deur hul mede-wildboere as WRSA se Oos-Kaapse Wildboer van die Jaar benoem is, is 37 jaar. Dié boere bestuur altesaam 62 500 ha grond, waarop 14 833 stuks wild van 36 spesies aangehou word. Slegs 3,7% van hierdie grond word gebruik vir intensiewe teelprogra­mme en net meer as ’n vyfde van die besighede word deur buitelands­e kapitaal gefinansie­r.

— Roelof Bezuidenho­ut

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa