Landbouweekblad

OUDSTE DRAADHEINI­NG IN SUID-AFRIKA

-

Die oudste bekende draadheini­ng in Suid-Afrika staan in die distrik Middelburg (Oos-Kaap). Dit maak deel uit van die grensheini­ng van mev. R.K. Ayliff se plaas, The Mimosas. Dit is in die jaar 1874 opgerig en is ’n paar myl lank.

Die heining is ’n oorblyfsel van die oorspronkl­ike heining wat op die plaas Tafelberg opgerig is. Tafelberg was destyds sowat 30 000 morg (25 700 ha) groot en is met verloop van tyd onderverde­el in kleiner plase, waaronder

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa