Landbouweekblad

VRAAG NA KLEINVEE STYG

-

DIE prys van speenkalwe­rs is stabiel. Vet koeie is skaars en die vraag na skape en bokke vir die informele mark styg skerp. Die Noord-Vrystaat se pryse is beskikbaar op www.vleisprys.co.za. Gouda en Kimberley se pryse word deur onderskeid­elik BKB en GWK verskaf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa