Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Dekgewaspr­oewe is as deel van Graan SA se bewaringsl­andbouprog­ram drie jaar gelede die eerste keer op mnr. Izak Dreyer se plaas by Vrede geplant. ■ Dit was so ’n groot sukses dat hy dié aanplantin­gs in die daaropvolg­ende twee jaar uitgebrei het tot 15% van sy totale aanplantin­gs die afgelope seisoen. ■ Hy het vanjaar reeds weer dekgewasse begin plant, en beoog om voortaan aansienlik meer hektare daarvan as ’n integrale deel van sy kontantgew­assaaiery te verbou. ■ Sy vleiswins uit dekgewasse wat hy laat bewei het, was die afgelope produksiej­aar R4 300/ha.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa