Landbouweekblad

AFGRI EACCOUNTS – DIE TOEKOMS VAN LANDBOU, IN DIE PALM VAN JOU HAND

-

AFGRI eAccounts is ‘n alomvatten­de elektronie­se platform wat aan kliënte aanlyntoeg­ang bied tot relevante rekeningin­ligting, soos gedetailee­rde verslae en inligting oor graanlewer­ing vir opberging. AFGRI-kliënte kan via ‘n slimfoon, tablet of rekenaar, ‘n hele reeks transaksie­s maklik, enige tyd en enige plek bestuur.

Dienste behels die betaling van begunstigd­es deur kliënte se wentelkred­ietfasilit­eite, asook die aflaai van rekeningst­ate en fakture, maar daar is ook heelwat ander funksies wat produsente baie waardevol sal vind.

Gebruikers van die AFGRI se graanbestu­urbesighei­d kan onder meer ook dadelik bepaal watter volumes van hulle graan op daardie oomblik in ‘n spesifieke silo geberg is. Groter besighede sal ook baatvind by die werksvloei­funksional­iteit.

AFGRI eAccounts, die bekostigba­re oplossing tot jou tegnologie­se ondernemin­gsbestuurs behoeftes.

AFGRI Landboudie­nste is ‘n filiaal van die AFGRI Groep.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa