Landbouweekblad

EEN, TWEE, DRIE!

- FOTO: VALENCIA PIETERSE The Minions.

Gróót opgewonden­heid het onlangs geheers by die Angus-stoetery Waterval by Clocolan in die Vrystaat toe een van hul koeie haar — en die stoetery — se eerste drieling gekry het. “’n Drieling by beeste is baie skaars. Die navorsing wat ek gedoen het, dui daarop dat dit maar een keer uit elke 105 000 geboortes gebeur,” sê me. Chantal Keefe, administra­teur van die Angus-beestelers­genootskap. “Wat dié geboorte nog meer uitsonderl­ik maak, is dat al drie kalwers lewe, hulle is bulletjies en die koei is natuurlik gedek.” Die bulletjies se name is Bob, Stewart en Kevin. Hulle is genoem na karakters in die gewilde kinderprog­ram

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa