Landbouweekblad

STEYNSBURG / BONSMARA / R105 000

- FOTO: GAVIN ISTED

Die Bonsmarabu­l KVB13983 (op die foto) is teen ’n puik prys van R105 000 op die produksiev­eiling van mnr. Dirk Spaargaren op sy plaas Kingslynn, Steynsburg, verkoop. Die koper was die JHH Bekker en Seun-trust van Van Stadensrus. Bulle het gemiddeld R46 933 stuk op die veiling behaal, koeie gemiddeld R17 250 stuk, dragtige verse gemiddeld R15 200 stuk en nie-dragtige verse gemiddeld R10 433 stuk. CMW het die veiling aangebied en die afslaer was mnr. André van Zyl.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa