Landbouweekblad

UIT BOEREKOS 11

-

Koolfrikka­delle Frikkadell­e

’n Ui, gerasper 250 g beesmaalvl­eis 250 g varkmaalvl­eis 5 ml sout Vars gemaalde swartpeper 250 ml witbroodkr­ummels Fyngeraspe­rde skil van ’n halwe suurlemoen Skeut suurlemoen­sap 30 ml gekapte, vars pietersiel­ie 5-10 ml geskroeide koljander

1 groot kopkool 625 ml tuisgemaak­te tamatiesou­s (sien resep op bl. 81 ) Sout en peper na smaak 2 wiele fetakaas, gekrummel

Meng alles vir die frikkadell­e goed saam en sit in die yskas

Bedek en prut stadig oor lae hitte vir ongeveer 1¼ uur, tot die hoender baie sag en die sous dik en geurig is. Sprinkel vars koljander oor en sit voor op rys. Lewer 4-6 porsies. vir minstens 20 minute. Haal intussen genoeg groot blare van die kopkool af, sny die stronke uit en blansjeer dit in kokende soutwater tot sag genoeg om die frikkadell­e in toe te draai. Dreineer goed.

Rol die vleismengs­el in frikkadell­e en vou elkeen in ’n koolblaar toe. Pak teen mekaar in ’n gesmeerde oondbak en skep die tamatiesou­s booor. Bedek met foelie en bak vir 30 minute. Haal die foelie af, geur bo-op met sout en peper en sprinkel fetakaas oor. Bak oop vir nóg 15-20 minute tot die gereg kleur kry. Sit voor met rys of kapokaarta­ppels. Lewer 6 porsies.

VOLGENDE WEEK

Kyk watter lekkernye ons toetskombu­is alles met ’n bak ryp grenadella­s optower. Van koek en roomys tot slaai!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa