Landbouweekblad

Grenadella­sorbet

-

Meng al die bestanddel­e vir die slaaisous. Klam die slaai liggies aan met die slaaisous en sit die res van die sous in ’n bakkie saam met die slaai voor. Lewer 2 groot porsies.

bl. 57)

(fotoop

Hierdie sorbet laat my dink aan daardie ronde grenadella-ysies wat roomysverk­opers in my kinderjare op die strand verkoop het.

310 ml strooisuik­er 310 ml water 500 ml grenadella­sap 250 ml vars grenadella­pulp (ongeveer 10 grenadella­s), verkoel tot yskoud

Verhit die suiker en water in ’n kastrol oor matige hitte tot die suiker opgelos is. Verhit tot kookpunt en kook vinnig vir presies 1 minuut. Laat afkoel tot kamertempe­ratuur en roer die grenadella­sap by.

Sit die grenadella­pulp in ’n voedselver­werker en pols vir ’n paar sekondes. Meng die pulp met die suikerstro­op en verkoel tot yskoud. Giet in ’n roomysmake­r en karring tot dit begin vries. Skep in roomysvorm­pies, druk stokkies in en vries tot hard.

As jy nie ’n roomysmake­r het nie, giet die mengsel in ’n geskikte houer tot dit halfpad gevries is. Klits dit goed deur en skep dit in

Smelt die sjokolade, die helfte van die room en al die whisky oor lae hitte saam tot glad. Laat effens afkoel. Klits die eiergele by. Klits die eierwitte en res van room afsonderli­k styf en vou by die sjokoladem­engsel in. Giet in klein bakkies of espressoko­ppies en skep ’n laag pulp op elke porsie mousse net voor dit voorgesit word. Lewer 4 klein porsies.

VOLGENDE WEEK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa