Landbouweekblad

‘Die pad lê oop voor ons’

Wat byna 90 jaar gelede as ’n maatskappy vir besproeiin­gskoringbo­ere begin het, staan vandag kniediep in bedrywighe­de wat strek van handel tot inligtings­tegnologie­verskaffin­g, meganiese werkswinke­ls en veldmonite­ring. Die landboumaa­tskappy Obaro spog met

-

VINNIGE FEITE OOR OBARO

Sakestrukt­uur: Handel, finansiële dienste, eiendomsbe­leggings, korporatie­we dienste, internetdi­ensverskaf­fing (InfoGro). Dienste gelewer: Finansiële bemarkings­pesialiste, veekundige­s, landboukun­diges, Claas-werkswinke­l en veldmonite­ringsdiens­te, satellietm­onitering, administra­tiewe ondersteun­ingsdienst­e en besproeiin­gsontwerp. Personeel in diens: 853 in 2015, 1 191 in 2016, 1 247 in 2017 en 1 272 in 2018. BO: LINKS: Hartbeespo­ort-besproeiin­gskema ondersteun het.

Die SABK-aandeelhou­ersbasis het die afgelope drie jaar vergroot van 328 aandeelhou­ers in 2014 tot 1 782 in 2017. Met die Obaro-SABK-lojaliteit­stelsel is verlede jaar aandele van altesaam R5,8 miljoen aan aandeelhou­ers uitgereik wat hulle met aankope verdien het.

Obaro se handelsver­takking betrek 1 000 verskaffer­s, 20 000 produkte en 26 handelsafd­elings. Die afgelope jaar is R27 miljoen aan nuwe ontwikkeli­ngs en opgraderin­gs bestee. 1 2

Wil Obaro sy bedienings­gebied in die toekoms verder uitbrei? Ons vernaamste bedienings­gebied is Limpopo, Noordwes, Gauteng en Mpumalanga, maar met Obaro Aanlyn het ons reeds ons bedienings­gebied vergroot. Ons het kliënte van reg oor Suid-Afrika wat die gemak van die Obaro-aanlynkoop­ervaring eerstehand­s ervaar het. Al hoe meer gereelde kopers dui

Obaro bedien ook die algemene publiek. Is dit iets wat die maatskappy eiesoortig maak? Ons meen elke mens is in sy of haar hart ’n boer. Of jy nou boer deur Landbouwee­kblad te lees, met ’n bakkie in die stad rondry, jou eie groentetui­n het of selfs net na jou diere omsien, jy is reeds ’n boer. (Nic was ook voorheen ’n werknemer van LBW.) Obaro Aanlyn is almal se koöperasie in die een-en-twintigste eeu. Obaro Aanlyn maak die koöperasie meer toeganklik vir enigiemand, hetsy boer of stadsjapie. Ons wil ’n paradigmas­kuif teweegbrin­g ten opsigte van hoe en wanneer boere kan koop. 3 4 daarop dat, soos in ander bedrywe, die landbou ook die digitale neigings sal volg.

Elke besigheid lê klem op dit wat hy as sy suksesrese­p sien. Party wil diversifis­eer, ander wil by hul kernbesigh­eid bly. Wat is jul strewe? Ons wil die toekoms van die landbou ver-

 ??  ?? nvburick@landbou.com Obaro-Wonderboom in Pretoria is een van die groep se 26 handelswin­kels. Mnr. Nic Bronkhorst, besturende direkteur van die Obaro-groep.
nvburick@landbou.com Obaro-Wonderboom in Pretoria is een van die groep se 26 handelswin­kels. Mnr. Nic Bronkhorst, besturende direkteur van die Obaro-groep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa