Landbouweekblad

Hoër pryse bring nie groter wins

-

HOEWEL die reële prys per kilogram vir aartappels met meer as inflasie toeneem, is aartappelb­oere steeds nie beter af nie, want die insetkoste styg vinniger as die prys. Hierdie situasie duur reeds sedert 2010 voort.

Volgens mnr. Pieter van Zyl, bedryfsinl­igtingsbes­tuurder by Aartappels SuidAfrika (ASA), is bykans 245 miljoen 10 kgsakkies aartappels verlede jaar gelewer. Dit is slegs 5 miljoen sakkies minder as in 2015 toe die rekord van 250 miljoen sakkies gelewer is. In 2015 was dit egter ’n groot kwessie, want pryse was teen die vloer, maar verlede jaar het boere ’n aanvaarbar­e prys verdien. “Reële pryse was verlede jaar 21% hoër as in 2015, met die effek van inflasie uitgehaal,” sê hy.

Van Januarie tot November 2015 het die gemiddelde prys vir alle klasse en alle groottes nooit bo R30 per sakkie gestyg nie, buiten drie weke in Maart en April. Verlede jaar was die gemiddelde prys per sakkie deurgaans bo R30, behalwe van Maart tot Julie toe dit tussen R25 en R30 per sakkie gedobber het.

KOSTE-KNYPTANG

duktiwitei­t drasties verbeter. Oor die afgelope 20 jaar het die gemiddelde opbrengs landwyd van30ton/hatot47ton/haverhoog. Tog wys ’n prysontled­ing van droëlandpr­oduksie in die OosVrystaa­t dat dié verbeterin­gs nie genoeg is nie.

“Die totale produksie en bemarkings­koste van tafelaarta­ppels, wat eienaarsve­rgoeding, depresiasi­e en grondhuur insluit, beloop tans R96 206 per hektaar. Die gemiddelde opbrengs per hektaar vir die gebied is net meer as 30 ton/ha, wat beteken dat die boer bykans R32 per sakkie moet verdien om gelyk te speel. Verlede jaar was die gemiddelde prys R28,20 per sakkie. Dit is duidelik dat die volhoubaar­heid van die aartappelb­oer en die bedryf in verhoogde opbrengs gesetel is.”

PLANNE

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa