Landbouweekblad

NUWE PANEELWA IDEAAL VIR AFLEWERING­S

- NAVRAE: Me. Nicolene Breitenbac­h, nasionale bemarkings­bestuurder, Jiangling Motors South Africa, e-pos: tel.

DUBBELDOOR Die koms van Changan se reeks kommersiël­e voertuie het ’n nuwe voertuigti­pe na die Suid-Afrikaanse mark gebring, naamlik een wat van voor soos ’n minibus en van agter soos ’n 1 ton-vragmotort­jie lyk.

Dié vervaardig­er se nuwe reeks sluit ’n dubbelkaju­itbakkie en ’n paneelwa in.

Die Changan Double Cab Lux-model is ’n ruim, stewige aflewering­swa wat veral geskik is vir ’n ondernemin­g soos ’n kwekery wat vinnig en maklik saailinge of boompies wil vervoer. Sy ruim laaibak van net meer as 2 m lank en 1,53 m breed bied meer as genoeg laairuimte, terwyl die rubberbede­kking verseker dat die bak nie krap nie.

Die Changans het ’n 1,3 liter-enjin en 14 duim-wiele (175/70R14LT). Die brandstofv­erbruik word aangedui as 7,2 liter/100 km vir die Double Cab.

metale nie, maar verwyder ook bestaande roes en verwering en bied langtermyn­beskerming aan enige metaaloppe­rvlak. CorrosionX beskik oor eienskappe wat dit veilig maak vir gebruik by elektriese toestelle. Vir boere is CorrosionX baie nuttig, want die middel kan gebruik word by rusperband­e, batteryter­minale, kragaftakk­ers, stuurmegan­ismes, werktuie se aansluitin­gsmeganism­es, skakelaars, Die Changan-reeks het ’n waarborg van drie jaar of 100 000 km. PRYS: R154 990 (Star III DC Std) en R164 990 (Star III DC Lux).

R154 990 en R164 990 sekerings en katrolle.

Die middel is ook geskik vir gebruik by vuurwapens om die loop te beskerm en skoon te maak en ’n gladde werking van die sneller, slot en ander bewegende dele te verseker.

Volgens die vervaardig­er bied dit beter smering en beskerming as soortgelyk­e produkte met ’n teflon-basis. PRYS: R296,70 (250 ml CorrosionX-roesverwyd­eraar), R287,50 (180 ml CorrosionX General) en R136,85 (50 ml CorrosionX General). 083 657 7542; www.corrosionx.co.za

 ??  ?? nicoleneb@ jmcsa.co.za, 011 668 0300.
nicoleneb@ jmcsa.co.za, 011 668 0300.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa