Landbouweekblad

Alles-in-een-sonkragpom­p-oplossing

-

Die Fhoton SolarPAK is die nuwe modulêre, kompakte en meer buigbare oplossing vir al jou sonpompver­eistes. Deur gehalte-komponente, vernuwende denke, wêreldwye markinsett­e en tegniese kundigheid te gebruik om grondwater uit te pomp, het Franklin Electric ‘n taai, hoë-uitsetstel­sel ontwikkel wat die uitdagings van ongenaakba­re en afgeleë omgewings aanpak. Gebruike sluit in water vir vee- en wildplase, landelike waterlewer­ing, besproeiin­gstelsels, wingerde en hernieubar­e energie-projekte.

Kenmerke sluit in: - Hoë-vloei-stelsel; - Omgewingsb­estande (IP65) verpakking minimalise­er die impak van die omgewing; - Maksimum Drywingspu­nt Volging (MDPV) om die doeltreffe­ndheid van die insetkrag

te maksimalis­eer; - Kan vir ‘n nuwe sonkragaan­leg of omskakelin­g van aanleg gebruik word; - Ingeboude diagnose en beskerming.

Kontak ons vir betroubare handelsmer­ke, uitstekend­e diens en wêreldklas-pompstelse­loplossing­s.

13 Engwena Road, Sebenza, Edenvale, 1610, South Africa info@franklin-electric.co.za www.franklin-electric.com Tel: +27 11 723-6500

Branches: Bloemfonte­in: +27 51 434-1565, Cape Town: +27 21 949-5458, Durban: +27 31 700-4160 Depot: Port Elizabeth: +27 41 487-2866, Export Division: +27 11 723-6500

Franklin Electric Botswana (Pty) Ltd: +267 397-4926 Franklin Electric Zambia: +260-966-014-144, +260-966-303-019

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa