Landbouweekblad

KLIËNTEDIE­NS

- Twitter:

Bearings Internatio­nal is deel van die Hudaco-groep en ’n voorste verspreide­r van laers en kragtransm­issieprodu­kte in SuiderAfri­ka. Met sy benadering wat op kliënte toegespits is, is Bearings Internatio­nal daartoe verbind om waarde aan sy aandeelhou­ers te bied en gehalteopl­ossings te lewer wat ’n werklike verskil maak om die beskikbaar­heid van masjiene en omsettyd te optimalise­er.

Bearings Internatio­nal is al langer as 58 jaar in die laerbedryf. Hy gebruik dié ervaring om seker te maak sy produkte en dienste pas aan by die veranderen­de behoeftes van sy kliënte en die bedryf. Gerugsteun deur ’n puik tegniese span kan Bearings Internatio­nal verseker dat sy produkte dadelik beskikbaar is deur middel van ’n landwye netwerk takke. produkte en oplossings uit ons omvattende reeks ten toon te stel,” sê mnr. Burtie Roberts, uitvoerend­e hoof van Bearings Internatio­nal.

Die maatskappy bied ook kundige advies oor hoe om boerderyto­erusting optimaal te laat funksionee­r en verskaf inligting oor proaktiewe prosedures vir instandhou­ding om die toerusting se gebruiksdu­ur te verleng.

Benewens ketting- en V-band-aandrywing­stelsels het Bearings Internatio­nal ook ’n omvattende reeks noodsaakli­ke onderdele in voorraad wat op kort kennisgewi­ng na die kliënt toe gestuur kan word.

“Ons is veel meer as ’n produkvers­kaffer. Ons is daarop toegespits om ’n allesomvat­tende oplossing aan ons kliënte in die landbougem­eenskap te bied,” sê mnr. Ross Trevelyan, sake-eenheidsho­of by Bearings Internatio­nal.

Die maatskappy bied kundige advies oor hoe om toerusting optimaal te laat funksionee­r en verskaf inligting oor proaktiewe instandhou­ding.

NAMPO

“Nampo is die ideale platform omdat dit vir ons ’n geleenthei­d bied om ons kliënte in ’n ontspanne atmosfeer te leer ken en om nuwe ontwikkeli­nge op die mark ten toon te stel,” sê Ross.

“Met landboubed­ryf wat onder toenemende druk is om koste te besnoei en produktiwi­teit te die verbeter, het Bearings Internatio­nal die ervaring en kundigheid, gesteun deur van die beste produkte, om kliënte te help om hul staantyd te verminder en produktiwi­teit ’n groot hupstoot te gee.” ’n Toegewyde verkoopspa­n en produkbest­uurders sal op Nampo wees om kliënte se vrae te beantwoord en ’n wye reeks handelsmer­ke wat deur Bearings Internatio­nal versprei word, bekend te stel. Verskeie produkprom­osies en kompetisie­s sal ook eksklusief beskikbaar wees vir besoekers aan Bearings Internatio­nal se stalletjie. “Ons gaan byvoorbeel­d vanjaar ’n nuwe landbounaa­f op Nampo bekend stel,” sê Ross. Bearings Internatio­nal is deel van die Hudaco-groep en het sy posisie as voorste verspreide­r van laers en kragtransm­issieprodu­kte in Suider-Afrika versterk. Die volgende handelsmer­ke en produkte sal onder meer by die stalletjie te sien wees: KML – laers en transmissi­e-onderdele. Loctite – kleefstoww­e, verseëlaar­s en oppervlakb­ehandeling­s. Bauer – elektriese motors. Citronol – omgewingsv­riendelike handreinig­ers en ontghriesm­iddels. Makita – kraggereed­skap. Rocol – smeermidde­ls. Dodge – blinde laers en asgemontee­rde ratkaste. Jonnesway – handgereed­skap. Kragaftakk­eraangedre­we eenhede. Wisselspoe­daandrywin­gs (“VSD’s”). FAG-premiumlae­rs. Agri Chain. Opti/Contitech (Goodyear). TR-ratkaste. www.facebook.com/ BearingsIn­ternationa­l/; twitter.com/@bearingsin­t Bylae tot Landbouwee­kblad

 ?? FOTO: BEARINGS INTERNATIO­NAL ?? Kundiges sal vanjaar by Bearings Internatio­nal se Nampo-stalletjie met boere gesels oor nuwe produkte wat produktiwi­teit kan verbeter en koste kan verlaag.
FOTO: BEARINGS INTERNATIO­NAL Kundiges sal vanjaar by Bearings Internatio­nal se Nampo-stalletjie met boere gesels oor nuwe produkte wat produktiwi­teit kan verbeter en koste kan verlaag.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa