Landbouweekblad

Familiesaa­k met baie huise

’n Sakebeslui­t van bykans drie dekades gelede het gelei tot die stigting van een van Suider-Afrika se belangriks­te gewasbeske­rmingsmaat­skappye. Mnr. Nick Liebenberg, uitvoerend­e hoof van Laeveld Agrochem, vertel hoe die ondernemin­g van ’n familiesaa­k gegr

-

het die ondernemin­g saam met Corné begin. Hy is tans direkteur van bemarking by Laeveld Agrochem.

Om ná 20 jaar as ’n salaristre­kker in ’n entreprene­ur te verander was ’n groot stap. Ons het niks gehad nie en almal in die huis het ingespring om te help waar hulle kon. Gelukkig het ek deur die jare goeie verhouding­s met ’n wye netwerk mense in die bedryf opgebou en natuurlik was daar ook die goeie verhouding met Bayer en die geleenthei­d om die maatskappy se produkte te versprei.

Daardie jare het ons met die skud van ’n hand sake gedoen. Vandag is integritei­t steeds die ruggraat van ons ondernemin­g se sukses. Die sukses wat ons behaal het, is alles net genade. opwindend om elke dag te werk. Ek sal dus beslis nie net langs die see gaan sit nie. Ons het gesoek na iemand wat my rol sal kan vervul met soortgelyk­e tegniese kennis oor die bedryf, dieselfde sakevisie en sterk bestuursva­ardighede. Ons opvolgbepl­anning sluit nie net familieled­e in nie, maar ook mense wat soos familie voel.

In mnr. Ian Mansfield het ons daardie mens gevind. Hy is tans hoof van aankope. Ek en Ian het soortgelyk­e persoonlik­hede en het selfs dieselfde posisie in rugby gespeel. Ons ervaring en loopbaaner­varing stem ook ooreen. Hy het sowat 15 jaar lank by Syngenta gewerk en daar waardevoll­e bedryfsken­nis opgedoen. In die nabye toekoms sal hy die bedryfsbes­tuur van die ondernemin­g oorneem. Gestig: 1991 Verspreidi­ngsdepots: 70 Agente landwyd: 135 Bestuursko­rps: 14 Hoofbedryw­e: Versprei gewasbeske­rmingsprod­ukte aan vrugte-, groente- en saaiboere. Lewer adviesdien­ste, praktiese bystand met ontledings op plase, asook rekenaarte­gnologie om sin te maak uit presisiebo­erdery se data. Filiaalmaa­tskappye: Vecto Petroleum (dieselvers­kaffer) en FarmVet (dieresorge­n gesondheid­sprodukte). dukte. Of jy nou met mango’s of lietsjies boer – ons het ’n verskeiden­heid opsies en ons ondersteun graag maatskappy­e wat produkte self ontwikkel.

Die gewasbeske­rmingsreek­s sluit ’n verskeiden­heid produkte van verskillen­de maatskappy­e in. Dit behels grootliks onkruiddod­ers, insekdoder­s, swamdoders en plaagdoder­s. ’n Reeks biologiese produkte en dieregeson­dheidsprod­ukte

Bylae tot Landbouwee­kblad

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa