Landbouweekblad

Die Water Infra-groep van Kroonstad in die Vrystaat is al 53 jaar lank betrokke by die ontwikkeli­ng en ontwerp van reservoirs.

- Of tel. of

Die Water Infra-groep het drie hoofontwer­pe vir reservoirs, naamlik Erichsen, Circa Flow Zinc-Al en Infra-Staal. Al die ontwerpe word aan streng ingenieurs­tandaarde onderwerp. Danksy die Water Infra-groep se bykomende veiligheid­smeganisme­s is kliënte verseker van ’n reservoirs­telsel van hoogstaand­e gehalte.

Die reservoirs word algemeen in die Suid-Afrikaanse landbou-, bosbou- en mynboubedr­yf gebruik en ook landwyd by munisipali­teite. Danksy navorsing en ontwikkeli­ng is die Water Infra-groep ’n leier in wateropgar­ing en -bestuur, met die klem op duursaamhe­id en kostedoelt­reffendhei­d.

CIRCA-FLOW ZINC-AL

Die Circa-Flow Zinc-Al-reservoir het ’n ligte struktuur, wat vooraf vervaardig is in ’n gespesiali­seerde fabriek waar streng beheer oor gehalte en akkuraathe­id uitgeoefen word. Dit bestaan uit Zinc-Al-golfplate met ’n hoë treksterkt­e wat krag aan die struktuur verskaf en aan SABS-standaarde voldoen.

Die gewildheid van dié reservoirs­telsel, veral in die landboubed­ryf, is nie net danksy kostedoelt­reffendhei­d nie, maar omdat minimale terreinvoo­rbereiding daarvoor nodig is.

Die houvermoë van die CircaFlow Zinc-Al-reservoirs wissel van 18 kiloliter tot 330 kiloliter en het verskillen­de dieptes.

INFRA-STAAL

Die Infra-Staal-reservoir is só ontwerp dat die deursnee en diepte vir verskillen­de kliënte aangepas kan word. Die Circa-Flow Zinc-Al en InfraStaal-reservoirs word met die swaardiens­voering CPL 1500 uitgevoer en is nie nét geskik vir die opgaar van water nie, maar ook vir swaarder vloeistoww­e.

Die Infra-Staal-reservoir is uniek. Dit het ’n vernuwende stelsel wat met ’n houvermoë van tot 3,5 megaliter vervaardig en opgerig kan word. info@ waterinfra.co.za; www.waterinfra.co.za; 087 625 0789 082 771 3402 082 921 5802; 056 212 1941.

 ??  ??
 ?? FOTO: CIRCAFLOW ?? Gehalte en duursaamhe­id speel ’n groot rol by die ontwerp van die Water Infra-groep se Erichsen-betonpanee­lreservoir.
FOTO: CIRCAFLOW Gehalte en duursaamhe­id speel ’n groot rol by die ontwerp van die Water Infra-groep se Erichsen-betonpanee­lreservoir.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa