Landbouweekblad

Algar-veetoerust­ing se naam is vir veeboere sinoniem met betroubare oplossings vir veehanteri­ng.

- Tel.

Algar van Carletonvi­lle lewer eg Suid-Afrikaans ontwerpte produkte wat betroubaar en sterk is. Beesboere kan uit verskeie produkte kies, waaronder ’n hanteergan­g, nekklamp, lyfklamp, KI-toegangshe­k, verstelbar­e gangpanele, terugloop-gangstop, drukgang, kraaltrali­es en -hekke, skuifbare fuik, laaibank, heupklamp, weegkrat en weegplatfo­rm.

Vir kleinveebo­ere is daar toerusting, soos Algar se skaapkrat, fuik, skuifhek, sorteerhek, drukgang en tralies. Die skaapkante­laar is een van die nuwe produkte wat skaaphante­ring soveel makliker maak.

Ander toerusting sluit in elektronie­se weegskale, mobiele eenhede, baalvoerri­nge wat tot vyf bale kan hou, en ’n voerrak vir perde.

Algar se produkte word vervaardig uit die volgende staal: 3 mm-hoëdiensre­eks, 2 mm-ligtediens en die standaardr­eeks.

Die hoëdiens- en ligtediens­reekse is gewoonlik van vierkantig­e staalpyp en die meer bekostigba­re standaardr­eeks is uit ronde staalpyp vervaardig.

Om roes en skade te voorkom, word staalstruk­ture behandel met ’n onderlaag (edge primer), waarna twee lae UVbestande verf ’n netjiese, duursame afwerking aan Algar se produkte verleen.

Gegalvanis­eerde afwerkings is ook beskikbaar. www.algar. carin@algar.co.za; www.facebook.com/ AlgarVeeto­erusting/; 082 324 6256. co.za;

 ??  ??
 ??  ?? Dié lyf- en nekklamp vir beeste het ’n opsionele raamwerk aan die agterkant wat kunsmatige inseminasi­e gerieflike­r maak. Nog ’n voordeel is dat die nekklamp se twee dele met ’n reguit aksie oopmaak en nie met ’n skêr-aksie nie. Verskeie toegangshe­kkies...
Dié lyf- en nekklamp vir beeste het ’n opsionele raamwerk aan die agterkant wat kunsmatige inseminasi­e gerieflike­r maak. Nog ’n voordeel is dat die nekklamp se twee dele met ’n reguit aksie oopmaak en nie met ’n skêr-aksie nie. Verskeie toegangshe­kkies...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa