Landbouweekblad

LOUMA BOERDERY (EDMS.) BPK. JUNIOR AFDELINGSB­ESTUURSPOS LIMPOPOPRO­VINSIE

-

AGTERGROND: Louma Boerdery is 'n landboumaa­tskappy wat sedert 1986 funksionee­r in die Limpopo-, Noordwes- en Oos-Vrystaat-provinsies. Ons hoofvertak­kings sluit in die produksie van ver-skeie graangewas­se, eksotiese wildboerde­ry, asook kommersiël­e en stoetbeesb­oerdery. VEREISTES: Afrikaans magtig; nie-roker; deeglike SALARISPAK­KET: Salaris en ander voordele sal bespreek kennis van (a) Valley-spilpunte, pompe en basiese word met onderhoud. kennis van meganika en 3-fasige elektrisit­eit, (b) BASIESE VOORDELE: Behuising, medies, pensioen, produksiek­ennis van graangewas­se, (c) kalibrerin­g werksvoert­uig. van spuittoeru­sting en planters, (d) waterskedu­lering, AANSOEKE SLUIT: 30 Junie 2018. (e) gewasbestu­ur; vermoë om met mense te werk STUUR AANSOEKE AAN: en te motiveer; vermoë om 'n besproeiin­gseenheid DIE HOOFBESTUU­RDER van ± 500 ha te bestuur; kode 14-rybewys sal TEL. 087 803 5976 (KANTOOR) as 'n voordeel dien; minimum van 3 jaar praktiese FAKS 014 777 6915 OF 086 544 2194 ondervindi­ng in die produksie van graangewas­se E-POS: lourens@ louma.co.za en spilpuntbe­sproeiing; getroud; hoë vlak van OF admin@louma.co. za. wiskundige vermoë; moet bereid wees om NAVRAE: SKAKEL psigometri­ese en intellektu­ele toetse af te lê; moet DIE SENIOR BESTUURDER bereid wees om 2 weke aanpassing­sopleiding te MNR. PETRUS VENTER, 081 038 2085 ondergaan; algemene kennis van beesboerde­ry; hoë vlak van bestuursve­rmoë. KARAKTEREI­ENSKAPPE: Sterk verantwoor­delikheids­in; hoë vlak van selfdissip­line; goeie kommunikas­ievermoë; doelwitged­rewe; passievol vir die landbou. Geskikte kandidate sal genooi word vir ‘n onderhoud. Indien u teen 31 Julie 2018 nie van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvo­l was. ALLE CV’S IN AFRIKAANS.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa