Landbouweekblad

LANDBOU VERSKAF AL HOE MINDER WERK

- Nou gaan die ander helfte ook. skryf: Dié wat dit kan bekostig, sal ál meer tegnologie begin gebruik. Handearbei­d sal al hoe minder benut word. Meer mense gaan dus werkloos word. skryf: Ek stem. Of wat van beter dienslewer­ing, geen unies en stakings en m

Die jongste kwartaalli­kse arbeidsopn­ame van Statistiek­e SA toon werksgelee­nthede in die landbousek­tor het in die eerste kwartaal van vanjaar met 3% gedaal vergeleke met ’n jaar gelede. LBW het lesers gevra wat hulle dink die impak van die nuwe minimum loon op werkverska­ffing sal wees. Hier is van die reaksies.

CHRIS VAN RENSBURG

skryf: Hoe moet ’n boer werk skep as sy bestaande werkershui­s deur ’n afgedankte werknemer beset word en die boer nie die vermoë het om nog behuising vir die nuwe werknemer te bou nie? Dit bring vir hom ’n hengse hoeveelhei­d regskoste vir uitsetting mee, terwyl die werknemer gratis regshulp kry.

PIERRE JANSEN VAN VUUREN

skryf: Onthou julle toe ou Tony (Ehrenreich) die mense in die Kaap so aangeraai het om in parstyd oor lone te betoog? Die helfte van daardie boere het gemeganise­er.

DANNY CALITZ

skryf: Daar gaan definitief ’n impak wees op die aantal werkers wat hul werk verloor. Die realiteit is egter dat ’n boer nie met minder as die minimum getal werkers kan boer nie. As die lone dan nog verder sou styg, sal dit veral die kleiner boere wees wat nie sal kan voortgaan nie. Meganisasi­e kan nie álles doen nie.

PAULI POTGIETER JOHAN DU TOIT

skryf: Meganiseri­ng!

DAWN GRABE FRIK BOTHA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa