Landbouweekblad

5,8

-

Die vlakke in die damme wat water aan die kurkdroë Kaapstad lewer, het in die week tot 4 Junie ná goeie reën met 5,8 persentasi­epunte tot 30,4% gestyg. Die damme was die week vantevore 24,6% vol en ’n jaar vantevore 19,6%. Drie jaar gelede was die damme 79% vol. Ondanks groot waterbespa­ringsveldt­ogte kan Kapenaars nie hul verbruik beperk tot die mikpunt van 450 miljoen liter nie.

– Moneyweb

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa