GROOTVEE
Dit kon nie anders nie . . . Die meesterveeboer mnr. Hans Bester en sy drie dogters met veeartsbloed aan die stuur van die Witbek-Braunviehstoetery het Suid-Afrika se beste bul geteel. Die voortreflike Witbek Salute kom uit ’n sterk lyn wat op hul Oos-Vrystaatse plaas naby Vrede geteel is.