Landbouweekblad

MNR. HANNES VAN DER MERWE

-

van Clanwillia­m dra die kroon as Suid-Afrika se Rooibosboe­r van die Jaar. Dié boer het die lang pad na sukses gestap. Sy noukeurige produksieb­eplanning, vestiging van nuwe plantasies en deeglike instandhou­ding van bestaande plantasies het die knoop deurgehak vir sy eerbewys. Lees die artikel op bl. 42.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa