Landbouweekblad

EGIPTE | SA, Nigerië vertraag ooreenkoms

-

Die eerste intra-Afrika-handelskou is onlangs in Kaïro aangebied. Dit volg op die onderteken­ing in Maart van die kontinenta­le vryhandels­ooreenkoms (CFTA) in Nairobi. Die organiseer­ders hoop dat dié skou sal help om onderlinge handel in Afrika aan die gang te kry.

Daar is egter kommer omdat Suid-Afrika en Nigerië, twee van die vasteland se grootste ekonomieë, nog nie die CFTA onderteken het nie weens regsen ander kwessies. Saam verteenwoo­rdig hulle nagenoeg ’n derde van Afrika se gekombinee­rde bruto binnelands­e produk van R43 biljoen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa