Landbouweekblad

KOOK SONDER KRAG

- NAVRAE: Webwerf: www.wonderbag.co.za

Die Wonderbag is ’n draagbare sak waarmee ’n pot kos wat tot kookpunt verhit is (soos op ’n stoof of vuur), vir tot 12 uur sonder die gebruik van elektrisit­eit of brandstof verder aan die kook bly. Die kleurryke katoensak is met hergebruik­te sponskorre­ls uitgevoer, en word styf toegetrek met ’n koord om die hitte binne te hou. Alles–van rys, boontjies en sop tot vleis bredie sen groente kerries–kano p dié energiebes­parend e wyse( sonder’ n eksterne hitte bron) gaargemaak of warm gehou word .’ n Resepteboe­k met maaltydide­es en kooktye word saam met elke sak verskaf. Dit kan ook vir koue kos gebruik word, soos om jogurt te maak. Wonderbags kan vir pieknieks, sportbyeen­komste en kampeer gebruik word, en is veral nuttig op die platteland waar hulpbronne skaars is. Met elke kopie word ’n bydrae aan die Wonderbags­tigting gemaak, wat sakke aan behoeftige families skenk. Die omgewingsv­riendelik e ontwerp verminder lug besoedelin­g binnenshui­s. Mense op die platteland hoef nou ook minder brandhout bymekaar te maak. Die materiaal is in verskeie kleure en patrone beskikbaar en is masjienwas­baar. Daar is ’n grootte vir elke geleenthei­d: Van 2 liter vir pousekos tot 50 liter vir spysenieri­ng s doeleindes. PRYS: R250R350 na gelang van die grootte.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa