Topprodukte van Monotec
Monotec se Monosemplanters is aangepas om die meeste presisie te verseker en is, seisoen ná seisoen, betroubaar.
Monotec gebruik die beste moontlike konstruksie, toedieners en stelsels vir sy planters. Dit sluit planters in wat met droë kunsmisbakke toegerus is.
Al Monotec se droë kunsmisbakke word met FertiSystem-awegare toegerus. FertiSystem is vandag die beste kunsmisawegare op die internasionale mark.
FertiSystem lewer ’n konstante vloeitempo oor alle awegare en teen alle hoeke. Al die laers is ook goed beskerm teen korrosie. Die awegare is selfreinigend en presteer goed, selfs wanneer kunsmis van ’n lae gehalte gebruik word.
Waarom is FertiSystem so suksesvol? Dit vereis lae instandhouding, versprei eweredig en akkuraat, en is teen ’n goeie prys beskikbaar.