Landbouweekblad

LANDBOULEI­ERS

-

Die UV is by wyse van sy sakeskool as vennoot betrokke by die Syngenta Grain Academy. Die universite­it dien as gasheer van dié akademie, wat met die samewerkin­g van Graan SA aangebied word. Die kursus bied aan jong, kommersiël­e graanboere ’n unieke geleenthei­d om saam nuwe paaie vir volhoubare voedselpro­duksie te skep en leierskaps­eienskappe te ontwikkel. Dié slypskool vir toekomstig­e leierboere word jaarliks aangebied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa