Landbouweekblad

TAALBELEID

-

Landbou-opleiding in die eerste jaar word parallel in Afrikaans en Engels aangebied. Vanaf die tweede jaar, wanneer die klasgroepe kleiner is, sal verskillen­de faktore bepaal watter taal gebruik word. Studente sal egter steeds die keuse hê om vraestelle in Afrikaans óf Engels te voltooi. Die tale wat vir landbou-opleiding gebruik word, mag egter nie die UV se oorhoofse taalbeleid (Engels) ondermyn nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa