Landbouweekblad

GEE EN NEEM

-

Werwers bring die werkgewer wat mense met sekere vaardighed­e of ervaring nodig het, en kandidate by mekaar uit. Die werwingsma­atskappy sal die proses bemiddel en albei partye se belange beskerm.

’n Werwingsma­atskappy kan namens sy kliënt na ’n geskikte pos of kandidaat soek. Dit is daarom belangrik om nie net die vaardighed­e wat ’n werkgewer soek, te vind nie, maar ook om die kultuur van ’n werkgewer te verstaan en kandidate voor te stel wat by die kultuur sal inpas.

Die werwingsma­atskappy neem ook die werksoeker se individuel­e behoefte in ag om die beste geleenthed­e uit te wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa