Landbouweekblad

NUWE RUBRIEK!

-

Hennie Richter van Yzerfontei­n is redakteur van die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraantr­ekker-enenjinklu­bs (SAVTEK) se gereelde nuusbrief. Hy gaan oor die volgende paar weke vir Landbouwee­kblad ’n rubriek skryf oor die ontstaan en ontwikkeli­ng van trekkers, asook die invloed wat dit op die moderne landbou gehad het. Navrae: E-pos: sekr.wk@telkomsa.net

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa