Landbouweekblad

KORTOM

-

■ In Philippi se duinesand is die toevoeging van kompos die begin van ’n strategie van geïntegree­rde bestuurspr­aktyke.

■ Deur met goeie vennote saam te span, is daar sekerheid dat elke aspek van die besigheid met sorg en eienaarsbe­lang bestuur word.

■ Die lewensaar van hierdie boerdery is die nuutste kultivars wat die moeilike natuurlike omgewing kan baasraak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa