PLAASINLIGTING

Landbouweekblad - - Lbw Rooibos -

LIGGING: Clan­wil­li­am, Wes-Kaap

PLAASNAAM: Riet­vlei

GRONDTIPE: Sand (wa­boom-, son­kwa­sen bak­ker­bos­grond)

JAAR­LIK­SE RE­ËN­VAL: 160 mm tot 450 mm

VERTAKKINGS: Rooi­bos (plan­ta­sies en plant­kwe­ke­ry), 18 ha si­trus (Va­len­ci­as, na­wels en sag­te si­trus), 700 ska­pe (Dor­pers, Wit Dor­pers en Dohne-Me­ri­no’s), ha­wer en lu­pie­ne vir skaap­voer, be­sig om 22 ha lu­sern on­der be­sproei­ing te ves­tig

GROND GE­SKIK VIR ROOI­BOS: 1 700 ha, maar van­weë hul wis­sel bou­stel­sel is daar ge­woon­lik net 1 000 ha tot 1 100 ha wat ge­oes kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.