Landbouweekblad

KORTOM

-

■ ’n Boerefamil­ie wat lank vir ander boere gewerk het en toe met rooibos op huurgrond geboer het voor hulle hul eie grond gekoop het, is Rooibos Bpk. se Rooibosboe­r van die Jaar.

■ Hul suksesgehe­im is noukeurige produksieb­eplanning, die behoorlike vestiging en instandhou­ding van plantasies, die toepassing van beproefde verbouings praktyke wat voorgeskry­f word, en ’n bereidwill­igheid om plantasies af te staan vir navorsing.

■ Hoewel rooibos hul belangriks­te vertakking is, hou hulle ook skape aan en verbou sitrus en weidingsge­wasse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa