Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Drupbespro­eiing by sampioene pleks van sprinkelbe­sproeiing het nie net siektes bekamp nie, maar het ook gelei tot ’n styging in opbrengs van 30%.

■ Die toepassing bespaar ook energie, want sampioene hoef nie meer afgedroog te word nie.

■ Hoewel dit arbeidsint­ensief is, word take waar moontlik gemeganise­er, met ’n oorhoofse vulmasjien wat drupperlyn­e lê en verwyder, en ook groeilaaie met kompos en ’n bolaag vul.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa