Landbouweekblad

EPISODE 23

-

Die AL 3 Boerdery lewer jaarliks sowat 38 000 ton aartappels aan die varsproduk­temark. Hulle boer ook met uie, botterskor­sies en aartappelm­oere. CT VAN DER MERWE het sy toekomspla­nne vir die boerdery per brief aan sy pa, Carl, oorgedra, waarna Carl die leisels oorgegee het. AL 3 boer saam met die natuur om volhoubaar­heid te bevorder.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa