Landbouweekblad

EPISODE 24

-

LEONARD VENTER plant al die afgelope 25 jaar katoen op die Springbokv­lakte in Limpopo. Ná ’n ernstige insinking tussen 2004 en 2010 het die katoenbedr­yf behoorlik kop opgetel. Leonard kon gevolglik vanjaar 4 000 ha katoen op droëland en nog 70 ha onder besproeiin­g plant. Leonard is ook voorsitter van Katoen Suid-Afrika.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa