Landbouweekblad

• TREKKERS & WERKTUIE TV-PROGRAM

VIA en Landbouwee­kblad snoer vanjaar kragte saam met ’n besonderse TV-program, Landbouwee­kliks, waarvan die 23ste episode op Dinsdag 12 Junie te sien is.

-

Ons kuier by CT van der Merwe

Landbouwee­kliks werp lig op die tegniese aspekte van die landbou, én op boere se visie en lewenspad. Kenners gee ook elke week raad en verskaf nuttige inligting. “Landbouwee­kliks gaan oor besonderse mense met ’n unieke perspektie­f op die lewe wat gewone kykers sal verras en verstom,” sê Chris Burgess, Landbouwee­kblad se redakteur. “Beleef boere soos jy hulle nog nooit vantevore beleef het nie.”

■ Volg Landbouwee­kliks en Landbouwee­k

blad op Facebook en @landbouwee­kliks en @landbou op Twitter.

■ Volg ook VIA TV op Facebook.

■ Besoek Landbou.com vir nog inligting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa