Landbouweekblad

VREEMDE PAPAJA . . .

-

’n Leser, Linda van Rensburg, het hierdie groeisels in ’n papaja gevind. Landbouwee­kblad het by mnr. Dave Pepler, bekende natuurkund­ige, navraag gedoen oor wat dit is. Volgens hom is dit ’n skaars verskynsel wat bekend staan as vivipariti­et, waar sade binne die vrug ontkiem terwyl dit steeds aan die moedervrug gekoppel is. “Daar is aanduiding­s dat dit gepaardgaa­n met hitte en hoë humiditeit. Dit is meer bekend by manglietpl­ante.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa